Jeugdag? Ngezilimi Abaningi namuhla!
Ngezilimi Abaningi namuhla! Many languages today! Baie tale vandag! Ek is een van die baie mense wat vandag my kop in skaamte moet laat sak en sê: “My kennis van inheemse tale, naas Afrikaans, is...
View ArticleOm uit te kom
Dis koud. My foon sê dis 6º C, maar die windjie maak die aanvoelbare temperatuur laer. Hier in die Kaap het die son vanoggend eers om 07h50 begin opkom. Die strale is nog nie by ons op die Cape Flats...
View ArticleLaerskool Kenridge se Afrikaansweek, 19-25 Junie 2015
Afrikaans kook tans by die Laerskool Kenridge; dit is alles pret en ter verryking van die leerders. Die laerskool doen moeite om die laaste week van die kwartaal nuttig én prettig te maak. Verskeie...
View ArticleDie ATKV wil jóú liedjie hoor!
Is jy ons onontdekte ster? Is jy die volgende Hunter Kennedy? Hunter Kennedy Loop jy met ’n Afrikaanse liedjie in jou kop? Die ATKV sal dit graag wil hoor! Aspirantliedjieskrywers word genooi om in te...
View ArticleDit is hoekom ek Wellington se bod steun
Julle mag vra hoekom ek Wellington se bod steun om Kwêla se dorp van die jaar te word? Hier is my redes: Die ryker inwoners doen geweldig baie vir die arm gemeenskap in om die dorp, maar die armer...
View Article‘n Spirituele tuiskoms: Die Nuwe Graskoue Trappers terug as wêreldkampioene
Die tweede deel van hierdie inskrywing is ernstig, dit gaan oor die Khoi se spirituele teenwoordigheid, maar kom ons kry eers die jolliefikasie agter die rug, want daar is plek vir albei. Die Nuwe...
View ArticleUS Woordfees gaan ’n kortverhaalbundel uitgee
Nuwe inligting bekend! Rol af onder toe! * KLIEK OP DIE PRENTJIES, dan word hulle groot genoeg om die collage te kan geniet. Speel gerus soek die skrywer! Die US Woordfees gaan in 2016 ’n bundel...
View ArticleOpdrag van oorkant: Sterk vroue vir Vrouedag
Hieronder volg ’n resensie oor Alta Cloete se nuutste. Ek plaas dit op Vrouedag, maar ek wil ook pleit dat ons nie sal vergeet dat Vrouedag gevier word om vroue se aandeel in die vryheidstryd te...
View ArticleOns het begin saamdroom
Ek het verlede week ’n besondere oggend in Atlantis deurgebring saam met ’n aantal baie sterk vroue. Maar ek loop myself nou vooruit. ’n Aantal goed moes gebeur voor ek Woensdag in Atlantis kon wees....
View ArticleEk het getrek / I have moved
Hierdie blog se stoorplek het te vol geraak, ek blog nou hier: http://blogs.litnet.co.za/devries/ This blog’s memory ran out of space, I was forced to open a new blog. Please visit me here:...
View Article